Alan Bates

Alan Bates
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alan Arthur Bates
Geboorte (1934-02-17)17 Februarie 1934
Sterfte 27 Desember 2003 (op 69)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1956–2003
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alan Bates (17 Februarie 1934 – 27 Desember 2003) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Women in Love (1969), Gosford Park (2001), The Mothman Prophecies (2002), en The Sum of All Fears (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy